Gunstelinge
- Alfred Hitchcock
Na Bloemhof se mening die beste regisseur ooit, wat skokkend genoeg nooit 'n Oscar as beste regisseur gewen het nie.
www.hitchcock.nl - Neil Gaiman
Waarskynlik die beste Britse fantasieskrywer.
www.neilgaiman.com - Kate Bush
Slim, sensuele sangeres (meesterstuk The Dreaming)
www.katebush.co.uk - The Fratellis
Hoekom weet so min Suid-Afrikaners van dié wonderlike popgroep?
www.thefratellis.com - Ultravox
Daar was nog nie weer so 'n groep nie. Dramaties en melodramaties, en dis die punt.
www.ultravox.org.uk - Meryl Streep
Sy was briljant toe sy jonk was en sy is nog altyd. Charlize, moet nooit saam met haar in 'n fliek speel nie!
www.merylstreeponline.net - Riaan Vosloo
Talentvolle Afrikaanse kunstenaar.
www.riaanvosloo.com - Yma Sumac
'n Stem soos jy nie op Idols sal hoor nie. (Soek ook Eve Brenner en Roberta Peters op.)
www.yma-sumac.com - Philip K. Dick
Scifi-skrywer wat jou laat dink terwyl jy weggevoer word.
www.philipkdick.com - Amazon
Een van Bloemhof se verslawings, bron van sy meer as 2 000 DVD's.
www.amazon.com - Amazon.co.uk
Die Britse ekwivalent, waar daar altyd uitverkopings is.
www.amazon.co.uk - David Bowie
Is Sorrow een van die min perfekte popliedjies?
www.davidbowie.com - Patrick McGoohan
Patrick McGoohan, held van TV-reekse The Prisoner en Danger Man!
www.theprisoneronline.com - The Killers
Een van die min hedendaagse popgroepe wat iets nuuts met ou woorde sê, en dit so goed laat klink.
www.thekillers.com - Storiewerf
'n Werf vol stories vir jonges.
www.storiewerf.co.za - Stellenbosch Artists
Denkers en doeners nié net in Stellenbosch nie.
www.stellenboschartists.com - Vetseun
Vetseun, ons kan vir jou Weight Watchers se nommer laat kry ...
www.vetseun.co.za - Tito Beltran
Betreklik jong tenoor met beter stem en minder goeie bemarking as Andrea Bocelli en daais ...
www.titobeltrantenor.com - Suidoosterfees
Waar 'n toneelstuk van Bloemhof in 2008 deur Rys, Vleis en Aartappels opgevoer word.
www.suidoosterfees.co.za - ABBA
Hulle was cool, toe was hulle nie. Toe was hulle weer, nou is hulle nie. Maar hulle is altyd.
www.abbasite.com - Elvis Presley
En hoe kan ons nie Die Koning hier hê nie?
www.elvis.com